RUGBY
Hoërskool Ficksburg beleef ‘n besonderse goeie jaar met rugby in 2024. Ons drie liga spanne, die onder 15, onder 16 en eerstespan wen al drie hulle liga’s.
Dit was ‘n goeie rugby jaar vir ons. Ons is dankbaar vir elke speler, ouer , ondersteuner, borg (hoofsaaklik TBS) en die afrigters: Mnre. Venter, Pelser, de Beer, Swanepoel en mev. C Marais vir julle harde werk en opofferings.
We look forward to what the rugby season of 2025 holds.

NETBAL
Wanneer daar gekyk word na die hoogtes wat deur die netbal van Hoërskool Ficksburg bereik word, is dit duidelik dat die afrigters die spelers op die hande dra om sodoende te verseker dat hulle hul volle potensiaal bereik. Die spelers het deur die loop van die seisoen hul heel beste gegee en die spel wat hulle gelewer het, was van hoogstaande gehalte.
HOKKIE
Ficksburg High School’s hockey season was truly blessed in 2024!
Thank you to Nashua for the sponsor of the first team’s dresses.
TENNIS


Tennis at Ficksburg High School is still very healthy.
DRAMA

Drama is aktief en vol lewe by Hoërskool Ficksburg. Mevv. Pelser, van Niekerk en Botha sorg jaarliks vir ‘n baie opwindende drama-vertoning.
In 2018 soccer season began with a lot of changes from the previous year’s team. The main focus was the Senekal tournament. Ficksburg dominated the tournament and walked away victorious.
ATLETIEK
Atletiek is een van die sportsoorte wat Hoërskool Ficksburg op ‘n baie hoë vlak aanbied en in presteer. Atletiek is ‘n sport wat deursettings- vermoë, liggaamlike ontwikkeling, uithouvermoë en karakter in leerders vaslê. Eienskappe wat op die pad vorentoe vir ‘n kind uiters noodsaaklik is om suksevol te wees.
Atletiek bereik nuwe hoogtes onder leiding van mnr. A. Bekker. Mnr. Bekker het sy Bsc Hons in Sportwetenskap aan die Universiteit van Potchefstroom verwerf. Nie net het hy die nodige kennis nie, maar ook die ervaring van nasionale deelname aan Atletiek.
Afrigting in al die onderskeie items is beskikbaar by die skool. Die afrigters in die onderskeie items is goed opgelei en is bekend in atletiekkringe. Daar word gereeld atletiekkampe deur mnr. en mev. Bekker aangebied waar ons atlete se vaardighede in verskeie items geslyp word. Die resultate spreek vanself.
Hoërskool Ficksburg blink jaarliks op die Graanveld-byeenkoms uit en ons atlete ontvang komplimente vir hulle prestasies op die baan en veld maar veral vir hulle onberispelike gedrag.
Tydens die TBM Kampioenskappe palm ons atlete 20 medaljes in: 4 goud, 10 silwer en 6 brons. Dit is voorwaar ‘n merkwaardige prestasie as die kompetisie teen wie ons atlete moes deelneem, in ag geneem word.
The Inter-High Athletics meeting is one of the highlights on the annual sports calendar and once again our athletes made sure that we were noticed. Our athletes performed extremely well and achieved memorable results.
“Always make a total effort even when the odds are against you” – Arnold Palmer
AIR RIFLE SHOOTING
Air
rifle target shooting is once again offered as an extramural activity at Ficksburg High School.
Shooting is conducted in three positions: prone, standing and kneeling. Targets are 10m from the shot and all shooting is done indoors. Achieving scores well above 500/600 is not easy.
Prize shoots are held in Ficksburg, where the best five shots are chosen to attend prize shoots in Bloemfontein.
DOGTERSKRIEKET
‘n Groot gunsteling onder die dogters! Ons dogterskrieketspan word deur mev. J. Botha afgerig.
Ons krieketseisoen begin eers aan die einde van die derde kwartaal. 2024 was ‘n opwindende seisoen vir dogterskrieket!
Our girls’ passion for this sport is contagious! Well done!
SEUNSKRIEKET
LANDLOOP

Die landloopseisoen was weereens ‘n hoogtepunt vir ons atlete. Atlete oefen reg deur die jaar om te sorg dat hulle fiks en gereed vir wedlope is. Hierdie atlete neem ook almal aan ander atletiek-items deel.
T
We are very proud of our cross-country athletes and wish them the best for the next season.
GHOLF

Ons gholfspan het ‘n goeie seisoen agter die rug.
We had one team playing in the league this year and they ended second.
Ons afrigter, mnr. Gert Pelser is ook vir twee agtereenvolgende jare as die klubkampioen van die Ficksburg Gholfklub gekroon.
Baie dankie aan Ficksburg Gholfklub wat die leerlinge teen ‘n baie bekostigbare bedrag op hulle baan laat speel. Dit word opreg waardeer.

Ons eerste krieketspan wen in 2024 hulle liga! Hulle word deur mnr. J Swanepoel afgerig.

Ons O/15 krieketspan het hulle liga in 2024 gewen.
FIETSRY
The cycling team of Ficksburg High School once again had an excellent season!










