Drama

Ons het karakter! / We have character!

Drama is offered as an extracurricular activity at Ficksburg High School, but that does not mean it is not taken seriously. We have two staff members with Drama degrees from the University of the Free State and the Head of the Drama department has an Honours Degree in Drama. In addition to being very well qualified, our drama teachers have experience in working in the industry and share a great passion for drama and the arts.

Ons spog jaarliks met twee dramaproduksies en ons leerders staan uit by die Eisteddfod. Ons is opgewonde om te deel dat ons vanaf 2019 ook Drama 101 klasse gaan aanbied vir beginners om hulle sodoende vir die verhoog voor te berei en die standaard van ons produksies verder te verbeter.

Ficksburg Drama Club het karakter! Lights… camera… action!

Fotografie

Gedurende 2019 het die fotografie-leerlinge hard gewerk om foto’s van verskeie skoolaktiwiteite te neem. Hierdie foto’s is gereeld in die voorportaal gebruik. Lede van die fotografieklub kry werklike blootstelling in verskeie genres en aktiwiteite om hulle soveel moontlik van die praktiese uitdagings van fotografie te leer. Baie dankie aan die fotograwe.

Tydens die skool se verjaarsdag is ‘n fotokompetisie gehou waartydens leerders die geleentheid gegun word om hulle beste foto’s in te skryf en uit te stal. Die fotograaf van die jaar is Minè van Zyl.

Baie dankie aan mnr. N Humphreys en mev. E Vermooten wat as beoordelaars van die kompetisie opgetree het.

VCSV / UCSA

Die VCSV skop af met ‘n hoogtepunt op ons kalender deur die groepleierskamp te Bloemfontein vanaf 18 – 20 Januarie by te woon. Sewe van ons leerders het hierdiekamp bygewoon en dit was weereens die ideale geleentheid om deel te kon wees van ‘n groep mense wat passievol is oor God en om Hom saam te aanbid.

Gedurende die jaar het die VCSV weekliks bymekaar gekom, waar daar uit die Woord gelees is en waar die leerders saam kan bid.

The UCSA learners had the privilege to learn more about their identity in Christ and how to use their testimony to make an impact on the lives of others.

Throughout the duration of the September exam, teachers of Ficksburg High School and UCSA learners came together to pray for the school and its learners. The UCSA learners have exciting plans to get more involved in ministry in our school and community in the future. We believe that God is planning great things for the learners and the school!

BLAZER

Die Blazer, onder leiding van Mev. Dreyer en Mej. le Roux het ’n nuwe baadjie aangetrek.

Die koerant is propvol nuus en lesers het ook die kans om te waag en te wen met kompetisies wat met elke uitgawe verskyn en dit sorg keer op keer vir groot opwinding onder beide leerders en onderwysers.

The Blazer successfully prints and distributes over 350 copies of each edition with readers frequently left wanting more. Part of the new and innovative approach to learner-centered news coverage is the benefit of social media – every edition is published on the school’s official Facebook page in full colour for optimal reader enjoyment and to ensure that current and past scholars of Ficksburg High School are kept in the loop.

jy’t dit eerste hier gelees – Ficksburg Blazer – you read it here first!

EXPO

Die expo word deur Mev. van Schalkwyk hanteer. Daar word jaarliks deelgeneem en Hoërskool Ficksburg behaal keer op keer goue medaljes.
The 2018 Sasol Expo took place during August 2018 in QwaQwa. Nineteen learners competed at regional level. Our learners won three bronze, one silver and six gold awards.

The following learners each won a gold medal: Mudassir Ali Sayed (The rapid decline of bees by GMO’s), Muhummed Yaaseen Moosa and Mohammed Saad Yusuf (Plastic paving: The road to the future), Uzma Anwarey and Itacia Govender (CO2 converted to fuel), Lilitha Cengani (Tesla Technology) and Jaco Lyon (Voorkeure van hoenders).

Jaco wen ook ’n spesiale prys vir die beste landbouprojek.

Bohang Sefatsa and Nkeletseng Makakane won a silver award for their project: “Effects of hydrogen peroxide on African hair versus Caucacion hair.”

The following learners won bronze each: Hafsah Ali and Angela Chou (Fluttergen using wind), Rajjah Allarakha and Keyuri Govender (A soapy fertiliser) and Kaaship Paten and Burhaan Anwary (Wi-fi: A blessing or a curse?).\

Six of the above-mentioned projects were selected to attend the Sasol International Science Fair in Boksburg during October 2018.

During this Science Fair Itacia Govender and Uzma Anwarey received a bronze medal as well as a special award and prize money from the Royal Society of Chemistry for their project: “CO2 converted to Fuel”.

Mohammed Yaseen Moosa and Mohammed Saad Yusuf received a silver medal for their project: “Plastic paving: The road to the future.”

Thank you to Mms Anette Barrett, Marcelle Pretorius and Sanet van Schalkwyk for assisting our learners.

Noodhulp

Daar word gereeld noodhulpkursusse aangebied. Tien vlak 1-leer–ders, nege vlak 2-leerders en 18 vlak 3-leerders het hierdie jaar die kursus bygewoon en suksesvol afgehandel. Die kursus word deur Mev. Ferreira aangebied met mnr. Piet van Aswegen van Bethlehem Noodhulp wat as eksaminator optree.

Die sertifikate wat uitgereik is, is vir drie jaar geldig en word deur SETA onderskryf.

Hierdie kwalifikasie strek ’n leerder op vele vlakke tot voordeel en kan selfs in sommige gevalle hul toelating tot sekere studierigtings vergemaklik.

Several learners work the First Aid at sporting events both locally and hosted by other schools.

Thank you to each and every First Aider for your hard work during the year and that you were always there to help and support our sports teams.

EISTEDDFOD

Ons leerlinge neem elke jaar aan die Die Eisteddfod Kunstefees deel.

Schools from across the country are represented in various categories such as drama, music, dance, photography and art.

Ons leerders staan vir niemand terug nie en behaal jaarliks uitstekende uitslae.

Fourteen of our school’s talented learners participated in various performing arts items this year and they were very successful.

Leerders het deelgeneem in kategorieë soos poësie, gedramatiseerde poësie, solo sang en hip-hop dans asook fotografie. Die ouderdomme van die leerders het gestrek van graad 8 tot 11.

A total of 1 Bronze (C+), 2 Silver (B+) and 12 Gold (3 A’s, 6 A+’s and 3 A++’s) certificates were received.

We are proud of our talented learners!

Glee

The Ficksburg High Glee Club is a music group where trained and untrained musical learners get the chance to express themselves through songs, rap and poetry.

The group performs both chorally and as different theatrical items.

This is a group for artistic learners who may have hidden or visible artistic talents and have no platform to showcase them!

Voortrekkers

By Hoërskool Ficksburg het ons ‘n aktiewe groep Voortrekkers wat kommandokampe, spankampe en gebiedskampe op ‘n gereelde basis bywoon.

Baie aktiwiteite word gedoen om die nodige kentekens en spesialisasies te verwerf wat nodig is ter voorbereiding vir Presidentsverkenner.

Franco Grobbelaar is verkies tot Onder-Kommandoleier en Annika Saayman tot Kommandoleier.

Die April Gebiedskamp, Aksiekrieket en Jeugberaad is altyd ‘n wenner en Verkenners maak lewenslange vriende op hierdie kampe. Deur die jaar word daar gewerk aan die kentekens wat noodsaaklik is vir die PV-portefeuljes in graad 12.

Vier verkenners het in 2019 die Presidentsverkennertoekenning behaal: Franco Grobbelaar, Nardus de Winnaar, Xaneli Roux en Annika Saayman. Hierdie prestasie is gelykstaande aan kulturele Springbokkleure en word deur talle universiteite erken en beloon met onder andere beurse en toekennings.

Ons Voortrekkers hou Hoërskool Ficksburg se naam hoog. Ons is baie trots op julle.

Brugbou

Hoërskool Ficksburg het in 2019 aan die SAICE Brugboukompetisie deelgeneem. Tydens die streeksuitdunne van die kompetisie in Februarie, het twee van die spanne in Harrismith gaan deelneem. Die senior span van die skool het tydens hierdie kompetisie ‘n eerste plek behaal.

Die standaard van die spanne wat teen mekaar meegeding het, was besonders hoog. Daar was ook etlike veranderinge in die reël om die kompetisie meer uitdagend te maak.

A challenge like this never goes unnoticed for there will always be hungry minds for new knowledge. Whether they learn from their mistakes or from their accomplishments, one thing will always be first in their minds: Never Ever Give Up!

Mintek

Mintek is ‘n myn-tegnologie maatskappy wat jaarliks die bekende ‘mintek vasvrae’ in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat aanbied.

Mintek is ‘n ‘vas-vrae’ wat in 2 gedeeltes gedoen word. Dit behels Wiskunde, Wetenskap en Myn-Ingenieurswese.

Four grade 12 learners from Ficksburg High under the mentorship of Mr. Dreyer attended the Free State leg of the provincial competitions and emerged victorious.

Congratulations to Mr. Dreyer and these learners. This is a great achievement, indeed!

Spelkompetisie

In 2018 neem ons Graad 8 tot 10-leerders vir die derde keer aan die Sanlam WOW-Spelkompeitisie deel en vaar weer baie goed. Tydens die distriksrondte in Bethlehem stof hulle hul kompetisie lag-lag uit. Lauren Opperman (graad 8), Chanél Schuin (graad 9), Lené Naudé, Liza Bakkes en Itumeleng Koto (almal graad 10) dring almal tot die provinsiale rondte in Bloemfontein deur.

Tydens hierdie rondte behaal Lauren ’n vyfde en Chanél ’n sesde plek.

Baie geluk aan hierdie leerders en die onderwysers wat hulle help. Julle is ’n bewys van die spreekwoord: “Groot gif kom in klein botteltjies.”

Debat

Mrs Dreyer, Mrs Van Rooyen, Mrs Auths and Ms Le Roux facilitates the debating sessions and provides insightful comments in order for the learners to improve their arguments.

The Debate Team has gone from strength to strength thanks to the debaters and their capable team captains.

OLIMPIADES

WISKUNDE OLIMPIADES

Ons is tops in Suid-Afrika – Beste Wiskunde-skool in die Vrystaat!

Verskeie leerders het aan die eerste ronde van die Nasionale Wiskunde Olimpiade deelgeneem. Die volgende leerders het deurgedring na die tweede rondte.
Seniors (Gr 10 -12): Uzma Anwarey, Franco Grobbelaar, Ruan Schoeman, Saad Yusuf, Devon Vries, Yaasseen Moosa, Irshaad Abubaker en Marelie Bester
Juniors (Gr 8-9): Yu-Tzu Fang, Hafsah Ali en Mauritz Kotzé.

Jasmine was placed 1st in the Free State “Quintile 4 junior learner division”.
Franco was also placed 1st in the Free State “Quintile 4 senior learner division” and was placed 3rd overall (of all the Quintile 1 – 5 schools in the Free State)

Franco Grobbelaar ontvang ’n toekenning as die beste leerder van ’n kwantiel 4 skool in Suid-Afrika.
Hoërskool Ficksburg word aangewys as die bespresterende kwantiel 4 skool in Suid-Afrika.
(Foto’s van franco en mnr van zyl)

Die volgende leerders is in die Top 20 van die Volksblad se leesgebied en dring deur na die 2de rondte: Devon Vries, Uzma Anwarey en Franco Grobbelaar.
Na die 2de rondte word Uzma vierde in die Vrystaat geplaas.

We also took part in the Thabo Mofutsanyana regional trials of the Maths Quiz.
The following learners obtained the following places:
Gr 11: U Anwaray (1), Y Moosa (2), I Govender (3), F Grobbelaar (4) and L Nyakollo (5)
Gr 10: I Abubaker (1), M Bester (2), M Mafereka (4) and T Habasisa (5).
They also took part in the final competition in Bloemfontein on 10 and 11 October.

During the Free State / Northern Cape Math’s challenge (previously known as the AMESA competition) our learners obtained the following places:
Gr 12: Y Weng (6), K Asala (37), Z Noormahomed (37), K Nathane (37), L Mokatsa (37) and T Cindi (37)
Gr 11: Y Moosa (2), U Anwarey (2), F Grobbelaar (2), K Tsai (41), I Govender (4) and S Yusuf (51)
Gr 10: M Omorodion (11), M Bester (11), M Mafereka (28), L Kose (38) and I Abubaker (53)
Gr 9: Yu-Tzu Fang (6) and M Kotzé (8)
Gr 8: H Ali (20)

Uzma Anwarey, a grade 11 learner was placed second in South Africa during the National Science Olympiad in 2018. We are very proud of her.

At Ficksburg High School we are very proud of our excellent Life Science Department.

National Science Olympiad

Uzma Anwarey, a grade 11 learner was placed second in South Africa during the National Science Olympiad in 2018. We are very proud of her.

At Ficksburg High School we are very proud of our excellent Life Science Department.

Aqualibrium

Ons skool het in 2019 twee spanne vir die Aqualibrium-kompetsiei ingeskryf. Daar word van die deelnemers verwag om op ‘n gedrukte mat ‘n pyplyn aan te lê. Water word dan uit ‘n houer in die pyplyn getap, die water moet dan so vinnig as moontlik eweredig deur die hele pypleiding versprei. Dit is ‘n groot uitdaging om die regte pyplyn aan te lê binne die toegelate tyd.

Although they did not win, it was still a good learning opportunity for learners, as well as a lot of fun. Learners are challenged to think outside the box and they also learned that a healthy dose of pure luck is never a bad thing!

ATKV Redenaars

Karabo Asala (Graad 12) en Uzma Anwarey (Graad 11) het Hoërskool Ficksburg by die jaarlikse ATKV Redenaarskompetisie in Kroonstad verteenwoordig. Karabo het na die semi-finale van die kompetisie deurgedring.

Participants were required to formulate a topic based on a theme. Karabo chose the theme of “agenda” and stated that each person has an agenda in a relationship which will determine the status of the specific relationship.

Die beoordelaars het haar geprys vir haar besondere gebruik van Afrikaans, haar foutlose uitspraak en aanbie–dingswyse. Volgens Karabo en Uzma dra die ATKV Redenaarskompetisie tot hulle ontwikkeling as mens by deur hulle te help om met selfvertroue voor ’n gehoor ’n toespraak te kan lewer.