AKADEMIESE PRESTASIES / ACADEMIC ACHIEVEMENTS
DUX LEARNERS
Jasmine Fang 2021
MARELIE BESTER – 2020
Jasmine Fang 2021
MARELIE BESTER – 2020
TECHNICAL AND ACADEMIC SUBJECT CHOICES
TECHNICAL SUBJECTS / TEGNIESE VAKKEUSES | ACADEMICAL SUBJECTS/AKADEMIESE VAKKEUSES |
---|---|
Afrikaans Huistaal
OF/OR English Home Language | Afrikaans Huistaal
OF/OR English Home Language |
Engels Eerste Addisionele Taal
OF/OR Afrikaans First Additional Language | Engels Eerste Addisionele Taal
OF/OR Afrikaans First Additional Language |
LEWENSORIëNTERING / LIFE ORIENTATION (compulsary) | LEWENSORIëNTERING / LIFE ORIENTATION (compulsary) |
Wiskunde / Mathematics (vereiste – 40% gr 9 wiskunde/require 40% maths gr 9) OF/OR Tegniese Wiskunde / Technical Maths | Wiskunde / Mathematics (vereiste – 40% gr 9 wiskunde/require 40% maths gr 9) OF/OR Wiskunde geletterdheid / Mathematical Literacy |
Fisiese Wetenskap / Physical Science (wiskunde ‘n vereiste/maths compulsary) OF/OR Tegniese Wetenskap / Technical Science | Fisiese Wetenskap / Physical Science (wiskunde ‘n vereiste/maths compulsary) OF/OR Aardrykskunde / Geography OF/OR Besigheidstudies / Business Studies |
Ingenieurs Grafika en Ontwerp / Engineering Graphics and Design | Rekeningkunde / Accounting (wiskunde ‘n vereiste/maths compulsary) OF/OR Verbruikerstudies / Consumer studies OF/OR Sesotho Tweede Addisionele Taal / Sesotho Second Additional Language OF/OR Ingenieurs Grafika en Ontwerp / Engineering Graphics and Design OF/OR Landbouwetenskappe / Agricultural Sciences |
Siviele Tegnologie / Civil Technology (kies een/choose one) 1. Konstruksie / Construction 2. Houtbewerking / Woodworking OF/OR Elektriese Tegnologie / Electrical Technology OF/OR Meganiese Tegnologie / Mechanical Technology | Lewenswetenskappe / Life Sciences
OF/OR Rekenaar Toepassings Tegnologie / Computer Application Technology (CAT) OF/OR Toerisme / Tourism |
EKSTRA VAK / EXTRA SUBJECT * Informasie Tegnologie / Information Technology (IT) * Addisionele Wiskunde / Advanced Programme Mathematics * Sesotho Tweede Addisionele Taal / Sesotho Second Additional Language * Rekenaar Toepassings Tegnologie / Computer Application Technology (CAT) * Musiek / Music | EKSTRA VAK / EXTRA SUBJECT * Informasie Tegnologie / Information Technology (IT) * Addisionele Wiskunde / Advanced Programme Mathematics * Sesotho Tweede Addisionele Taal / Sesotho Second Additional Language * Rekenaar Toepassings Tegnologie / Computer Application Technology (CAT) * Musiek / Music |
Ficksburg High School offers many options to learners who are interested in technical studies.
We are also the ONLY school in the Eastern Free State fully equipped to offer subjects in the main three areas of technical study: Civil, Mechanical and Electric.
Ons werkswinkels is ten volle toegerus en onlangs opgegdradeer vir die praktiese komponent. Leerlinge word die geleentheid gebied om hulle vaardighede prakties toe te pas.
Ons het gekwalifiseerde personeel in elke afdeling.
Talk to us today about your options in technical and vocational education.
Ficksburg Hoërskool poog om elke leerder se volle potensiaal te ontwikkel en by te staan op alle vlakke van ontwikkeling. Trauma-berading, verlies hantering en selfs liefde teleurstellings word deur mev. Pretorius hanteer.
Die leerders se fisiese-, emosionele- en geestelike welsyn is van groot belang in ons skool. Leerders word ook ondersteun deur middel van aanlegtoetse wat jaarliks vir graad 9 leerders gedoen word sodat beter vakkeuses gemaak kan word.
Leerders met spesiale behoeftes word dan geïdentifiseer en bygestaan om ook hul volle potensiaal te bereik in ons skool.
Daar is nou ook ‘n ten volle opgeleide “Site Based Team”. Hierdie span staan gedurende die eksamens leerders by wat geïdentifiseer is met ‘n “learning barrier”. Hulle help met die volgende konsessies: lees van vraestelle, ‘scribe’ vir die met ‘n ernstige handskrif-probleem en ekstra tyd word toegestaan gedurende die eksamens aan leerders wat daarvoor kwalifiseer.
Die span is onder leiding van die SBST koördineerder mev. I Pretorius, mev. M. van Zyl (administrasie) en die skoolhoof mnr. JJ Hanekom.
Vrywilligers wat ons met die konsessie help is mev. M. de Jager en mev. Moffet